Petra Steenkamp is ‘n voltydse onderwysers in ‘n plattelandse dorpie, Sabie in Mpumalanga. Sy het meeste van haar kinderdae in die Laeveld deurgebring.

In 2011 het Petra haar onderwysgraad voltooi. Sy het haar deeltydse bediening begin deur videos op haar persoonlike YouTube kanaal te maak. In Februarie 2015 het sy VernuweHarte gestig om oor kwessies wat vrouens aanraak te gesels. Petra het in 2018 haar Diploma in Bybelstudies voltooi.

Sy is het in 2017 met haar hoĆ«rskool-liefde getrou na ‘n lang periode van hofmakery. Dit is vir haar ‘n passie om vrouens hul waarde in die koninkryk te laat besef.

Volg haar gerus op instagram